Sonskyn Blomme

is 'n Suid-Afrikaanse aanlyn winkel wat "regtig handgemaak met liefde" produkte verkoop, asook "regtig handgeplant met liefde" blomme verkoop.
Alle noodsaaklike informasie wat jy dalk mag nodig kry

Informasie

Voel vry om my te kontak met enige vrae wat jy dalk mag hê

Suid Afrika

0747330749

sonskynblomme@gmail.com

Sondag: Gesluit, Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00, Saterdag: 10:00 - 14:00

Die produkte op hierdie blad is

regtig handgemaak met liefde

want ek is nie bang om my hande vuil te maak nie.

Al die produkte wat op hierdie blad verkoop word was handgemaak deur my en het daarom elkeen hulle eie karakter

Die blomme op hierdie blad is

regtig handgeplant met liefde

want ek is nie bang om in die grond rond te krap nie.

Omdat ek baie van sonneblomme hou het ek eendag opgestaan en besluit vandag is die dag wat ek vir my 'n paar sonneblomme plant. Ek het op die ou einde hopeloos teveel van hulle geplant, maar van daar af het die idee van Sonskyn Blomme ontstaan

Aanlyn winkel sal binnekort beskikbaar wees
Hierdie is "regtig hangemaak met liefde"

Klei Produkte

Alle items wat hier verkoop word is een in sy soort

neem asseblief kennis dat van hierdie produkte regte blomme bevat

WK001#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK002#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK003#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK004#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK005#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK006#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK007#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" wit klei sleutelhouer

R40

WK008#

Een in sy soort "regtig handgemaak met liefde" sleutelhouer

R40

Plant-my-self

Ons "Plant-my-self" item bevat 'n klein glas blompot, saam met 'n sakkie kompos en 'n sakkie sonneblom sade. Prefek om as 'n geskenk aan iemand te gee sodat hulle die vreugde van 'n groeiende plant kan ervaar.

R20
Aanlyn winkel sal binnekort beskikbaar wees
Hierdie is "regtig handgeplant met liefde"

Blomme

Alle items wat hier verkoop word kom uit my tuin uit

neem asseblief kennis dat die verkope van blomme sal afhang van die snoei seisoen

Algemene Sonneblomme
per bos

Hierdie item bevat 'n bos van tien algemene sonneblomme
(Neem asseblief kennis dat die sonneblomme nog nie reg is vir snoei nie)

R50

Algemene Sonneblomme
per blom

Hierdie item bevat 'n enkel algemene sonneblom
(Neem asseblief kennis dat die sonneblomme nog nie reg is vir snoei nie)

R7 

Reus Sonneblomme
per bos

Hierdie item bevat 'n bos van vyf reus sonneblomme
(Neem asseblief kennis dat die sonneblomme nog nie reg is vir snoei nie)

R65

Reus Sonneblomme
per blom

Hierdie item bevat 'n enkel reus sonneblom
(Neem asseblief kennis dat die sonneblomme nog nie reg is vir snoei nie)

R15
Enige vrae?

Jy is welkom om my te kontak

ek kom so vinnig as moontlik terug na jou toe

Bestellings kan ook hier geplaas word (Gebruik asseblief die kode onder die prentjie van die geliefde produk)
Naam Van Boodskap Stuur